2 Samuel 18:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het die manskappe uitgestuur: ’n derde deel onder bevel van Joab, en ’n derde onder Abísai, die seun van Serúja, die broer van Joab, en ’n derde onder Íttai, die Gittiet; en die koning het aan die manskappe gesê: Ek sal ook seker saam met julle uittrek.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:1-7