2 Samuel 17:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Húsai gesê: U weet dat u vader en sy manne helde is en bitter van siel soos ’n beer wat van haar kleintjies beroof is in die veld; ook is u vader ’n krygsman, en hy sal nie by die volk vernag nie.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:1-16