2 Samuel 17:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Absalom het Amása in Joab se plek oor die leër aangestel; en Amása was die seun van ’n man met die naam van Jitra, die Ismaeliet wat ingegaan het by Abígail, die dogter van Nahas, die suster van Serúja, Joab se moeder.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:21-29