2 Samuel 17:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Dawid hom klaargemaak, en al die mense wat by hom was, en die Jordaan deurgetrek. Teen dat dit die môre lig geword het, het selfs nie een ontbreek wat nie die Jordaan deurgetrek het nie.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:17-23