2 Samuel 17:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vrou het ’n doek geneem en dit bo-oor die put oopgetrek en graankorrels daarop uitgestrooi, sodat ’n mens niks kon merk nie.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:9-29