2 Samuel 17:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek raai aan: Laat die hele Israel van Dan tot Berséba, soos sand wat aan die seestrand is in menigte, voltallig by u versamel word; en u moet persoonlik in die stryd trek.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:10-18