2 Samuel 16:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here het al die bloed van die huis van Saul, in wie se plek jy koning geword het, op jou laat neerkom; en die Here het die koningskap in die hand van jou seun Absalom gegee, en hier is jy nou in jou ongeluk, omdat jy ’n bloedvergieter is.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:7-10