2 Samuel 16:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe koning Dawid tot by Bahúrim gekom het, kom daarvandaan juis ’n man te voorskyn uit die geslag van die huis van Saul met die naam van Símeï, die seun van Gera; hy het uitgekom en gedurigdeur gevloek

2 Samuel 16

2 Samuel 16:1-13