2 Samuel 16:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning vra: Maar waar is die seun van jou heer? En Siba sê vir die koning: Kyk, hy het daar in Jerusalem gebly, want hy dink: Vandag sal die huis van Israel my vader se koningskap aan my teruggee.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:1-12