2 Samuel 16:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het toe vir Absalom ’n tent op die dak opgeslaan, en Absalom het voor die oë van die hele Israel by die byvroue van sy vader ingegaan.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:15-23