2 Samuel 16:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Húsai vir Absalom: Nee, maar aan hom wat die Here verkies, en hierdie volk en al die manne van Israel, aan hom behoort ek, en by hom sal ek bly.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:15-23