2 Samuel 16:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En moeg het die koning en al die mense wat by hom was, by die Jordaan aangekom en daar asem geskep.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:10-16