2 Samuel 15:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Absalom gesê: Mag hulle my as regter in die land aanstel, dat elkeen wat ’n geskil of regsaak het, na mý kan kom; dan sal ék aan hom reg laat geskied.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:1-12