2 Samuel 15:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En is die priesters Sadok en Ábjatar nie daar saam met jou nie? Alles wat jy dan hoor uit die huis van die koning, moet jy aan Sadok en Ábjatar, die priesters, te kenne gee.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:30-37