2 Samuel 14:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Joab na die koning gegaan en hom dit meegedeel. En hy het Absalom geroep, en dié het na die koning gegaan en voor hom gebuig met sy aangesig na die aarde toe, voor die koning; en die koning het Absalom gesoen.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:23-33