2 Samuel 14:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dat ék dan nou kom om hierdie woord met my heer die koning te spreek, was omdat die volk my bevrees gemaak het. Maar u dienares het gedink: Laat ek tog met die koning gaan spreek; miskien sal die koning die wens van u dienares uitvoer.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:5-20