2 Samuel 14:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die vrou: Waarom het u dan so iets bedink teen die volk van God? Want daardeur dat die koning hierdie woord spreek, is hy soos ’n skuldige deurdat die koning sy eie verstotene nie laat terugkom nie.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:3-16