2 Samuel 13:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Absalom het gevlug. Toe die jongman wat op wag staan, sy oë opslaan, sien hy dat daar ’n groot skare kom van ’n pad agter hom, aan die kant van die berg.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:33-39