2 Samuel 13:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Amnon ’n baie groot afkeer van haar gekry, ja, die afkeer wat hy van haar gekry het, was groter as die liefde waarmee hy haar liefgehad het; en Amnon sê vir haar: Staan op, gaan weg!

2 Samuel 13

2 Samuel 13:11-18