2 Samuel 13:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Amnon aan Tamar: Bring die ete in die slaapkamer, dat ek uit jou hand kan eet. En Tamar het die koekies wat sy gemaak het, geneem en vir haar broer Amnon in die slaapkamer gebring.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:5-17