2 Samuel 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarom het jy die woord van die Here verag deur te doen wat verkeerd is in sy oë? Uría, die Hetiet, het jy met die swaard verslaan, en sy vrou het jy vir jou as vrou geneem, nadat jy hom deur die swaard van die kinders van Ammon vermoor het.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:2-12