2 Samuel 12:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Natan vir Dawid: U is die man! So sê die Here, die God van Israel: Ék het jou as koning gesalf oor Israel, en Ék het jou gered uit die hand van Saul;

2 Samuel 12

2 Samuel 12:5-10