2 Samuel 12:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die kroon van hulle koning van sy hoof afgeneem, waarvan die gewig ’n talent goud was, met ’n kosbare steen daarin, en dit het op die hoof van Dawid gekom; en ’n baie groot buit van die stad het hy uitgebring.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:29-31