2 Samuel 12:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar nou is hy dood — waarom sou ek dan vas? Sal ek hom nog kan terugbring? Ek gaan na hom, maar hy sal na my nie terugkeer nie.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:17-31