2 Samuel 12:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Dawid van die grond opgestaan en hom gewas en gesalf en ander klere aangetrek en in die huis van die Here gegaan en aanbid. Daarop het hy in sy huis gekom en gevra dat hulle brood aan hom moet voorsit; en hy het geëet.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:18-30