2 Samuel 12:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom die oudstes van sy huis na hom en wou hom van die grond laat opstaan, maar hy wou nie; ook het hy geen brood saam met hulle geëet nie.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:13-23