2 Samuel 11:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het ondersoek laat doen na die vrou, en hulle het gesê: Is dit nie Bátseba, die dogter van Elíam, die vrou van Uría die Hetiet nie?

2 Samuel 11

2 Samuel 11:1-5