2 Samuel 11:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie het Abiméleg, die seun van Jerubbéset, verslaan? Het nie ’n vrou bo van die muur af ’n boonste meulsteen op hom gegooi, sodat hy in Tebes gesterf het nie? Waarom het julle so naby die muur gekom? — dan moet jy sê: U dienaar Uría, die Hetiet, is ook dood!

2 Samuel 11

2 Samuel 11:14-26