2 Samuel 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die kinders van Ammon sien dat hulle hul gehaat gemaak het by Dawid, het die kinders van Ammon gestuur en die Arameërs van Bet-Rehob en die Arameërs van Soba gehuur, twintigduisend voetgangers, en van die koning van Máäga, duisend man, en die manne van Tob, twaalfduisend man.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:1-9