2 Samuel 10:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het die vorste van die kinders van Ammon aan Hanun, hulle heer, gesê: Eer Dawid u vader in u oë, omdat hy vir u troosters gestuur het? Het Dawid nie sy dienaars na u gestuur om die stad te deursoek en dit te verken en dit om te keer nie?

2 Samuel 10

2 Samuel 10:1-9