2 Samuel 10:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Arameërs het vir Israel gevlug, en Dawid het van die Arameërs sewehonderd trekperde en veertigduisend ruiters gedood, en Sobag, die leërowerste, so gewond, dat hy daar gesterf het.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:12-19