2 Samuel 1:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê die jongman wat hom die boodskap gebring het: Ek was bygeval op die gebergte Gilbóa, en kyk, Saul het op sy spies geleun, terwyl die strydwaens en perderuiters hom agternasit;

2 Samuel 1

2 Samuel 1:1-7