2 Samuel 1:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek is benoud om jou ontwil, my broer Jónatan! Jy was vir my baie lieflik; jou liefde was vir my wonderliker as die liefde van vroue.

2 Samuel 1

2 Samuel 1:19-27