2 Samuel 1:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Saul en Jónatan, die bemindes en lieflikes, is in hulle lewe en in hulle dood nie geskeie nie. Vinniger as arende was hulle, sterker as leeus.

2 Samuel 1

2 Samuel 1:14-27