2 Petrus 3:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar laat hierdie een ding julle nie ontgaan nie, geliefdes, dat een dag by die Here soos duisend jaar is en duisend jaar soos een dag.

2 Petrus 3

2 Petrus 3:3-15