2 Kronieke 8:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Huram het aan hom deur sy dienaars skepe gestuur en dienaars wat die see ken; en hulle het saam met Salomo se dienaars in Ofir aangekom, en daarvandaan vierhonderd-en-vyftig talente goud gaan haal en na koning Salomo gebring.

2 Kronieke 8

2 Kronieke 8:15-18