2 Kronieke 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die agtste dag het hulle ’n feestyd gehou, want die inwyding van die altaar het hulle sewe dae lank gevier en die fees sewe dae lank.

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:1-13