2 Kronieke 7:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die priesters kon nie in die huis van die Here ingaan nie, want die heerlikheid van die Here het die huis van die Here vervul.

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:1-4