2 Kronieke 4:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het hy die voorhof van die priesters gemaak en die groot voorhof en die deure vir die voorhof; en die deure daarvan het hy met koper oorgetrek.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:8-14