2 Kronieke 4:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het tien waskomme gemaak en vyf regs en vyf links gesit om in te was; die gereedskap van die brandoffer moes hulle daarin afspoel, maar die see was vir die priesters om daarin te was.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:1-7