2 Kronieke 4:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het ook die see gemaak van gietwerk; van rand tot rand was tien el, heeltemal rond; en die hoogte daarvan was vyf el, en ’n lyn van dertig el kon dit rondom omspan.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:1-3