En Salomo het al hierdie voorwerpe in ’n oorgroot menigte gemaak, want die gewig van die koper was onberekenbaar.