2 Kronieke 33:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Manasse het Juda en die inwoners van Jerusalem verlei om meer kwaad te doen as die nasies wat die Here voor die kinders van Israel uit verdelg het.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:4-12