2 Kronieke 33:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here, soos sy vader Manasse gedoen het; en aan al die gesnede beelde wat sy vader Manasse gemaak het, het Amon ywerig geoffer en hulle gedien.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:21-25