2 Kronieke 33:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het die Here die leërowerstes van die koning van Assirië oor hulle gebring, en dié het Manasse met hake gevang en hom met koperkettings geboei en hom na Babel vervoer.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:5-14