2 Kronieke 32:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierna het Sánherib, die koning van Assirië — hy self en sy hele ryksmag was saam met hom by Lagis — sy dienaars na Jerusalem gestuur, na Jehiskía, die koning van Juda, en na die hele Juda wat in Jerusalem was, om te sê:

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:6-10