2 Kronieke 32:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jehiskía het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe teen die hoogte van die grafte van die seuns van Dawid; en die hele Juda en die inwoners van Jerusalem het hom eer bewys by sy dood; en sy seun Manasse het in sy plek koning geword.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:24-33