2 Kronieke 32:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So ook in die geval van die gesante van die vorste van Babel — wat na hom gestuur het om ondersoek te doen na die wonderteken wat in die land gebeur het — het God hom net verlaat om hom op die proef te stel, om te weet alles wat in sy hart was.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:23-33