2 Kronieke 31:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Israel en Juda wat in die stede van Juda woonagtig was, hulle het ook die tiendes ingebring van beeste en kleinvee en die tiendes van die heilige gawes wat aan die Here hulle God geheilig was, en dit op hope neergelê.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:1-15