2 Kronieke 31:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die bydrae van die koning uit sy goed vir die brandoffers was: die môre- en die aandbrandoffers en die brandoffers vir die sabbatte en die nuwemane en die feestye, soos voorgeskrywe is in die wet van die Here.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:1-10